Kom ons speel Dokter, Dokter……..

Dis my jaarlikse gynie- ondersoek. Papsmeer, mammogram die bleddie lot! Ek kan onthou toe ek jonk was het ek hierdie sexy Italianer gehad, my bynaam vir hom was “magic fingers” Hehe, terwyl hy my ondersoek het, het hy gesels oor Hawaii of oor een of ander eksotiese eiland.
Nou lyk my gynie na ‘n vriendelike teddiebeer, [...]

Female vs Male

1. THINGY
Female….. Any part under a car’s hood.
Male……… The strap fastener on a woman’s bra.

2. VULNERABLE
Female….. Fully opening up one’s self emotionally to another.
Male…….. Playing football without a jock strap.

3. COMMUNICATION
Female….. The open sharing of thoughts and feelings with one’s partner.
Male……… Leaving a note before taking off on a fishing trip with [...]

Een aand op `n trein.

Een aand op `n trein.
Die Brein en `n mooi getroude vrou ,wat hy nog nooit voorheen ontmoet het nie,bevind hulle per abuis saam geboek in `n transkontinentale trein in dieselfde slaapkompartement.
Natuurlik in die verleentheid en ongemaklik oor die situasie omdat hulle `n slaapkompartement moet deel, is albei baie moeg en raak gou aan [...]