Dark Knight – Heath se swan song!

Vir jare nou al word Hollywood oorheers deur sterre wat nie Amerikaans is nie.  Nicole Kidman, Mel Gibson, Hugh Jackman, Russel Crowe, selfs ons eie Charlise Theron se sterre skitter blinker as smaragte in die land van die ster verstrooide banier.  As daar nou een ding is wat Oz goed kan doen is dit om [...]