Fokkit as die Amerikaners met iets vorendag kom dan moet daar mos nou copycatters in Suid Afrika wees wat hulle op een of ander manier wil na-aap. Wat my gat se deksel is, is die klomp in ons land wat dink hulle is mooi maak ghoeroes. Meeste van die tyd komplimenteer hulle keuses nie die [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »










