Bedelkartel…deel 2

Ek het onlangs ‘n post geplaas oor die wetters wat my by ‘n supermark gefool het. Julle weet mos, die post wat handel oor die bedelkartel wat ek oopgevlek het!! Hehe!

Dit het nou al so ver versprei dat die moere nou al by alle winkelsentrums is, veral hier in die Brackenfell area!

Gister [...]

Oooh Thabo! My hero!!

Toe ek laas jaar vir myself gewerk het, in partnership met ‘n vriend wat ook kan toor met syfers, het ons ‘n running joke in die kantoor gehad.
As jy enigsins met enigiemand by SARS, Workmens Compensation of UIF op die foon was, het jy die volgende gese, in ‘n moedelose stemtoon “Ek was nou net [...]

Bietjie van diè en ‘n bietjie van daai

Gisteraand 2uur lê ek alleen in my bed, Kuifie is Engeland toe, lekker bang wonder ek wat sal ek maak as ‘n inbreker nou hier instap, ek weet ek sal definitief begin bewe soos ‘n riet, wie van julle het al so gebewe? Dit voel of dit hier agter in jou nek begin en [...]