Posted on Julie 29, 2008 by diebrein
Ek het vandag bietjie op Litnet `n draai gemaak en die weird opskrif gesien, iemand (Jessie) wat wanhopig vir Angus Buchan vra om vir hom / haar te bid. “ Hi Angus, bid saam asb, want ek is verslaaf aan seks”
Kan dit waar wees en kan die drange so erg wees? As dit [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by Pagoda32
Ek het onwillekeurig vandag gedink aan ‘n voorval wat op skool gebeur het.
My hele lewe lank het ek ‘n ma gehad wat by die huis was. En as kind is dit nie juis iets waaroor jy sit en tob nie. Vandat jy verstand begin kry het is sy maar daar. Soggens aan tafel is jou [...]
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by Pagoda32
Geluk met jou verjaardag Annieget…hop dit was fan-flippen-tasties!
Ek drink vanaand ‘n lekker lange op jou!
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by anniegetyourgun7
So op die trant van gynies, wil ek nou vandag hier op die manne se voorstoep kom skrop en praat oor vasektomies.
Ek dink mans moet twee keer dink voordat hulle so ‘n drastiese stap neem. Ek sê nou nie die arme vrouens moet al die voorbehoedwerk doen nie, maar ek sal verduidelik hoekom ek [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by koeksister
Dis weer daardie tyd van die jaar….. Interskole.
Alle ou-Gimmies en oud-Boishaaiers sak op hierdie dorp toe, dit lyk soos die jaarlikse buffel-migrasie in die Serengeti. Elke lamppaal, leë asblik (die rommel lê gewoonlik op die grond onder die asblik), akkerboom, tralies ens. ens. word versier met geel/goud/maroon (gimmiekleure) of wit/ligblou/donkerblou (boishaaikleure).
Rydinge word ook versier met [...]
Filed under: Uncategorized | 13 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by koeksister
Hier is ‘n paar weird quotes wat ek opgetel het:
“Even if I lose, the one who beats me will never get rid of the scars” – Hunter S Thompson
“I feel that there is an angel inside me whom I am constantly shocking” – Jean Cocteau
“I may not agree with what you say, but I [...]
Filed under: Uncategorized | 11 Comments »