Steve Hofmeyr se mo#r:Quick Buck-Brigade versus Uitbuiters.

Die posting is geinspireer deur die uitspraak van die uitgeklede Pampoensanger, Steve Hofmeyr.

Steve het die die volgende paralipsis kwytgeraak volgens Beeld. Hofmeyr self sê: “Ons kan nie meer aan die genade van die quick buck-brigade oorgelaat word nie.“

Maar ek wil ook `n stelling maak en se “Die Quick Buck- Brigade kan nie meer aan [...]

Patches!!

Ek mis jou..en ek’s seker die anner ook!…Kom terug!  Snik…

High tea, oumense, dolfyne, en viskat

Ek het julle nog nie eers vertel hoe “die tee” afgeloop het voorverlede Saterdag in Jhb nie. Verskoon tog die rooitaal tussenin. Ek het mos my vriendin gaan help wat die storie by haar huis gehost het. Dit was baie smaakvol en die modeparade was stunning. Ek het nogal geleer wat die verskil tussen ‘n [...]

Kattemaai

Kyk, ek is lief vir katte, ekself het een, Mungo Jerry, maar vir die afgelope week is daar ‘n kat wat my elke aand wakker maak met sy gemiaauery by my slaapkamervenster.
Maandag: ek word halfeen wakker en obviously dink ek dit is my kat, en skree soos ‘n maervark by die venster uit vir hom, [...]

Boskakker…ek lag my klaar!

Ek wil myself ‘n papie lag.
Nog ‘n blogfenomeen het opgeduik. En net so spoedig weer die hasepad gekies.
Nou kyk, ek’s ook nou al gatvol vir die dubbele identiteit possies en besprekings wat tans op almal se lippe is en ek het my gevoel daaroor orals waar dit saak maak oorgedra. So ek wil nie [...]

Geluk met jou man se verjaarsdag Koeksister

Sê seblief vir jou man hy moet lekker verjaar…sopas gesien.  Van ammal hier by Die Werf.
Hoop jy’t hom vrot gespoil!

Koekie sê ons wat haar gat krap!

Hier’s hy Koekie…die stage is joune!

Hamburger sonder “garnish” asb / Klere vir kort mense??

Ek hou nie van uie, blaarslaai of gherkins nie. En menige male is dit ‘n moerse verduideliking aan die kassier dat ek geen “garnish” op my burger soek nie en as ek by die huis kom moet ek vir ure sit [...]

Jan tuisbly se kar

Jan Tuisbly was ‘n paar jaar gelede iemand wat uit vrye wil tuis gebly het.
Vandag se Jan Tuisbly het geen ander alternatief nie.  Die hoë petrolprys het sy kar op blokke laat parkeer en die groceries, wat sommer so oornag vir jou ‘n ekstra R1000 ‘n maand uit die sak jaag maak dat hy noodgedwonge [...]

Essop Pahad, ja ek is een van daardie blankes!!!!

Na aanleiding van die minister in die Staatspresident se kantoor Essop Pahad dat blankes die 2010 sokker wereldbeker wil sien misluk. Wel ja Essop ek is een van daardie blankes, ek is nie ’n rasis nie maar ek hoop met my hele wese dat op 99,9% word dit weggevat van Suid-Afrika af, of dat dit [...]

Graeme Smith se toer dagboek

Geplaas deur Dan by IAfrica…dis skreeusnaaks, as jy krieket volg!
http://iafrica.com/sport/columns/dan_world/1110700.htm
Wednesday, 20 August: Can’t wait for the one-dayers to start — all this waiting around after the Test series is getting very drawn out, and it’s getting to the guys. Had to stop Nella test driving his homemade bungee jumping cord off the top of the [...]