Posted on Augustus 1, 2008 by koeksister
Nou die dag toe chat ons so oor hoe gaar almal van hulle vleisie hou. Vertel ‘n vriend van my wat hy nou die dag aanskou het. Hulle kampeer iewers in die bosse en langs hulle trek ‘n GP nommerplaat in. Net ‘n man en vrou maar niks snaaks daaraan nie.
Daardie aand pak die [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Posted on Augustus 1, 2008 by diebrein
“Jy mag nie jou naaste uitbuit of hom beroof nie. Jy mag nie ‘n dagloner se loon terughou tot die volgende dag nie.Levitikus 19:13.
Ek wil bietjie uitvaar teen werkgewers en besighede wat in die jaar 2008 poste adverteer in openbare dagblaaie teen minder as `n dagloner se loon.Wat se dit van jou [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »