Anything you can do, we can do better en ander geld maak foefies.

As daar nou twee dinge is wat ek nie kan hanteer nie is dit , arrogansie en don`t count your chickens before they hatch.Wel soos die woord altyd is daar is en was nog nooit `n swak All Black span nie.Die Ausies het goed op hulle moere gekry Saterdag deur die magtige Kiwis.Hier is `n [...]