Tappit gewoontes! Thanx Koekie!

Met komplimente van Koekie, ons gas bydraer!

ALGEMEEN:
Moet nooit bier saam vat na ‘n job interview nie.
Probeer eers uitvind wie die mense in jou jaard is voor jy begin skiet.
Die dominee smaak dit nie as jy ‘n cooler box saam vat kerk toe nie.
As jy die bed moet stofsuig is dit tyd om [...]

Hierdie is my “laaste” posting.

Hierdie is my laaste posting………………tensy Koeksister ook `n foto van haar laat plaas. Ek dink mevrou Koeksister jy het nou genoeg tyd gehad om jou kapsel te tooi. Jou naels te manicure en pedicure, genoeg tyd gehad vir `n make over en moet teen die tyd al `n hele portefeulje mooi fotos he , ten  minste [...]

Boyz will be boyz, and girls love it!

Vrydag was ek dag af en toe gaan ek en Ingilsman bietjie Gold Reef City verken. Ek was nog nooit voorheen daar nie en soos ‘n kind in ‘n sweetswinkel. Ek sleep die arme man saam met my op al wat ‘n ride is in die theme park! Hy is darem ‘n hele paar jaar [...]

Interskole (slot)

Saterdagmiddag ry ek saam in die somber stoet oppad terug huistoe na die Interskole. Gimnasium wen 35-8. Nuwe rekord vir hulle, 5 in ‘n ry. Oral om ons is juigende Gimmies wat hulle vlae waai, whooopeee skree en toeters druk.
Selfs in die winkel loop kinders met vlae en kyk net vlugtig na ons wat [...]

Lion of Africa versekering! Spul skelms!!

Lees hier…dis in Ingils, maar julle sal die drift vang!  Gisteraand vir hulle gemail!

Dear Mr Jabulane Sibiyi / Lion of Africa Insurance
We have received your letter dated 21 July 2008 requesting payment of damages to your insured’s vehicle to the value of R15 269,11.
I am writing this letter on behalf of my wife as she [...]

Leen is `n Meid se naam.

Wie voel al soos ek?Wie ken mense wat gou is om te leen, maar te traag is om terug te bring?Hoekom is party mense soos glibberige visse wat dinge by jou leen, sommige sal sweet talk en dan iets by jou leen.Maar wat my gat se deksel is , is as mense by jou [...]