Posted on Augustus 7, 2008 by koeksister
Vergewe my maar ek is mal oor ander se sêdinge, hier is ‘n paar classics van Jack Nicholson, meeste daarvan sy eie en so hier en daar uit ‘n movie uit, Enjoy
“People who speak in metaphors should shampoo my crotch”.
“The minute that you’re not learning I believe you’re dead”.
There’s only two people in [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Posted on Augustus 7, 2008 by anniegetyourgun7
Black hurricanes….Well, it appears our African-American friends have found yet something else to be pissed about. A black congresswoman (this would be Sheila Jackson Lee, of Houston), reportedly complained that the names of hurricanes are all Caucasian sounding names. She would prefer some names that reflect African-American culture such as Chamiqua, Tanisha, Latisha, Shaqueal, [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on Augustus 7, 2008 by diebrein
Die Dood is so finaal. Ek ag myself nog baie gelukkig op ouderdom 44.Of eintlik dink ek die Here is goed vir my, ja vir ander ook.Mense is te geneig om die Here vir hulle self toe te eien.Ek het nog niemand wat baie na is aan my aan die dood afgestaan nie.Wel my twee [...]
Filed under: Uncategorized | 18 Comments »
Posted on Augustus 7, 2008 by Pagoda32
Ek het ‘n beroep ontvang van iemand na aan my om seblief op die uitkyk te wees vir die kind.
MOET NIE 10111 SKAKEL NIE! Moet nie die polisie kontak as julle hom in die hande kry nie. Sy ouers het hard probeer om hom te verloor….neem eerder reg in eie hande!
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »