Mens moet ook vir alles tou staan deesdae!!

Thanks Anniegetyourgun!  Klassiek (Klaar siek…bleg)

Mag ek net sê:  Ek’t nog altyd geweet die klein wetters is slette! LMGA!

Jakkalsgif – Van Masharona

Masharona stuur dit vandag deur:
Goeiemore Pagoda
My dierbare jarelange vriendin stuur vanoggend vir my hierdie stukkie deur Prof Werner Olivier – ek het omtrent op die vloer gelê soos ek gelag het – natuurlik omdat ek soveel waarhede en persoonlike situasies kon identifiseer daarin.
JAKKALSGIF is bietjie lank om te plaas as ‘n “comment” [...]

Kopiereg. Die fyn lyn…

Ek het ‘n mail ontvang vanuit ‘n baie onverwagse oord.
Hoe dit gebeur het dat sy op die post afgekom het is redelik onduidelik, maar die uiteinde van die saak is basies dat daar “kopiereg” was op ‘n stukkie wat hier geplaas was ongeveer twee maande gelede.  Hier volg haar email:

Aan die Webmeester

Dit is onder [...]

Enige volunteers?

Vanoggend sien ek die opskrif op SABCnews.com: “More SA women arming themselves against crime”.

Volgens die statistieke het verkragting gedaal met 8%, maar daar word nog steeds meer as 1300 vroue verkrag per dag. 1300 per dag!!!.

Die wagperiode vir ‘n vuurwapenlisensie is 4jaar, Annie jy sal seker weet waarvan ek praat. Maar waaroor [...]