Posted on Augustus 10, 2008 by Pagoda32
Ek kan net mooi niks op TV of DVD kyk wat geskiet is in New York nie. Nog minder iets so eenvoudig soos Las Vegas…net oor daar dalk ‘n lugfoto van die Hoover dam gewys kan word of die Grand Canyon so ‘n vlietende oomblik ‘n sekonde op my skerm kan flits. My vrou is [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Posted on Augustus 10, 2008 by diebrein
Eerste dinge eerste.
EN HOOR JY DIE MAGTIGE DREUNING OOR LOFTUS KOM DIT WYD AANGESWEEF, DIE LIED VAN DIE LEEUS SE ONTWAKING WAT BULLE LAAT SIDDER EN BEEF.Ek voel so goed want die Leeus speel so goed.
Wel my naweek het so verloop, Vrydagaand by die huisgekom deel my dogter my mee dat my DSTV [...]
Filed under: Uncategorized | 9 Comments »