Jonas

Iemand het ‘n ruk terug diè vir my gestuur, as jy dit al gelees het, vra ek nederig omverskoning, as jy nog nie het nie, enjoy!

Jonas: “Oubaas ekke wil vat die vrou by daai stroois. Darrie ene met die groot vet sterre”.
Oubaas: “Wil jy trou met die vrou Jonas?”
Jonas: “Ja Oubaas, mette die tjint en [...]

Grotman, Persians en paintings

Ek moet julle eers vertel van die grotman.  Ons het toe Vrydagaand die show gaan kyk, dis nou “Groet die Grotman”.  Dit is donners snaaks.  Die wat dit nog nie gesien het nie moet gerus plan maak.  Dis ‘n humoristiese blik op karaktereienskappe van die manlike en vroulike geslag, en hulle interaksie.  Ek het trane [...]

Die moontlikheid van dood – die wag is die ergste

Niemand wat gereeld hier gekuier het oor die laaste paar maande sal in donker wees oor my stelling nie.  Ek en my pa het nie die wereld se beste verhouding gehad nie.  Ek was as kind “te sag” vir hom.  “Hoekom jy nie meer soos Ian oorkant die pad wees nie?” moes ek al aanhoor.  [...]