Posted on Augustus 12, 2008 by anniegetyourgun7
Ek weet nie wie hierdie geskryf het nie – het dit in ‘n e-mail gekry. Kopiereg anonymous! Ek dink dis baie goed.
“Hoekom het jy die miljoen rand gesteel?”
“Ek was honger!”
So lui ‘n stokou grappie waaroor middeljariges van vandag destyds in hulle kindertyd gelag het – min vermoedend dat hierdie situasie nog in hulle leeftyd ‘n [...]
Filed under: Uncategorized | 11 Comments »
Posted on Augustus 12, 2008 by diebrein
Gepraat van vergifnis.Wat is dit? Kan mens dit eet?Ek weet die Bybel se mens moet 7 maal 70 keer vergewe, dus gee dit jou 490 keer.Maar wat gedoen as iemand al 491 keer en meer teen jou gesondig het.Wel julle kan my maar met Soweto konfetti bestook.Maar ek vergewe niemand (behalwe my vrou en dogter) [...]
Filed under: Uncategorized | 25 Comments »