Posted on Augustus 13, 2008 by koeksister
Nou gaan ek julle weer toegooi onder die quotes, van hulle is sommer reguit weird, ander kan dit nie beter stel nie, kyk maar watter een is jou gunsteling…
“Insanity is doing the same thing over and over and expecting a different
result” – Albert Einstein
“The inherent vice of capitalism is the unequal sharing [...]
Filed under: Uncategorized | 11 Comments »
Posted on Augustus 13, 2008 by Pagoda32
Ek weet die dames sal dit baie geniet, maar selfs ek het dit skreeusnaaks gevind (ek gee toe ek’s dalk nie die mees objektiewe persoon nie – siende dat ek sy pappa is!)
Hier’s die video…
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on Augustus 13, 2008 by Pagoda32
Daar is ‘n site waar ek gereeld inloer wat te doen het met een van my ander obsessies / passies.
Die ouens wat daar inloer kom van orals oor die wereld en ek moet sê dat ek ‘n hele paar vriende gemaak het die laaste tien jaar wat in verre lande gelee is.
Een van die snaakste [...]
Filed under: Uncategorized | 64 Comments »
Posted on Augustus 13, 2008 by koeksister
Ek gaan julle vandag vertel van iets wat baie na-aan my hart lê: motor-resies in enige vorm. F1, rally, Paris to Dacar, touring cars, 4×4, dragsters. Ag, enigiets waaarby 4 wiele betrokkie is. Ek wou van kleintyd al die Roof of Africa gery het met my Pa as die Navigator. Maar bygesê ek wou ook [...]
Filed under: Uncategorized | 18 Comments »