Ek maak myself oop – die eerste keer in jare

Ek het swaar grootgeword. Blikkieskos en rys, brood en koffie, ‘n hoenderbraai een keer elke twee maande…dit was soos tweede natuur vir ons. Mense wat met meer grootgeword het sou nie verstaan as ek sê dat dit my nie rerig gepla het nie. Die redes vir die feit dat ons swaar gekry het, by tye, [...]

SMS`E , E-MAILS EN TV UITSENDINGS VAN VERMISTE, SIEK, PERSONE ENS

Pagoda verskoon asb die caps.

WIE VAN ONS HET NIE AL SMSE GEKRY OOR BID ASSBLIEF VIR PIET VAN POTCH , HY WAS IN `N ERNSTIGE MOTORONGELUK BETROKKE, BEEN VERLOOR, INWENDIGE BESERINGS ENS .NOG NOOIT VAN DIE PERSOON GEHOOR NIE.IN DIE BEGIN VAN SELFONE WAS DIT `N NUUTJIE EN DAN HET `N MENS MAAR [...]