Raait…
My pa is nog nie uit die spreekwoordelike woods uit nie, maar ek het tot die besef gekom dat “wat moet gebeur, moet gebeur”. Mens kannie jou lewe op hold sit net oor daar ongemaklikhede oor jou pad kom nie.
Verwag gereelde possies, sommer so swetterjoel op ‘n slag, van veral my af. Brein, Koeksister,Annieget…laat loop [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »










