Posted on Augustus 18, 2008 by anniegetyourgun7
Hmmmmmmmmmmmmmm… Kantoorkafoefel … Wat ‘n juicy topic!
Ek het onlangs gelees van twee kollegas in Engeland wat onwetend seks gehad het voor omtrent 20 toeskouers. Die tweetjies het in hulle teetyd so weggevoer geraak dat hulle die klere laat waai en mekaar gegryp het. Die konstruksie-werkers oorkant die pad sowel as die voetgangers [...]
Filed under: Uncategorized | 51 Comments »
Posted on Augustus 18, 2008 by koeksister
Saterdagaand bel Kuifie my vanaf vriende waar hy die rugby gekyk het, en vra ek moet saam kom kuier. Baie teësinnig trek ek toe maar ‘n paar boots aan, trek ‘n kam deur my hare en skedaddle maar af na hulle toe. Ek het die 4×4 gevat, tot my bittery spyt.
Hulle bly in [...]
Filed under: Uncategorized | 22 Comments »