The devil made me do it?

So nou en dan is daar is koerantopskrif wat ons almal laat regop sit en notisie neem, En die een van gister in die Burger het my tot stiltand laat kom: “Satan beveel glo swaardmoord”. Wat de hel?
Dit is nou een ding wat my dwars in die krop steek, en dieselfde mense wat vir Bons [...]