Nominasies – Hall of Fame September 2008

Die bladsy is geskep.
Laat seblief julle nominasies daar in die “comments” afdeling.  Na die sperdatum sal die comments uitgevee word, die “poll” opgerig word en die stemme moet dan deurgestuur word.  Die wenner sal dan sy foto, bio, links na sy / haar site (in die gevalle van skrywers of bekendes) en dies meer opgesit [...]

Die Werf Hall of Fame

Soos ek reeds gesê het in ‘n vorige possie, die is een van die idees wat nou al geruime tyd in my kop rondspoel.
Hoe dit sal werk:

Nominasies word aangevra van lesers vir ‘n spesifieke maand se Hall Of Fame inname.
Dit kan enige persoon wees…noem dit maar op.  Jou gunsteling kunstenaar, akteur, vryheidsvegter, politikus, dokter, skoolonderwyser, [...]

Uitslag van ons “Doodstraf” poll

Die lesers het gepraat.  Die uitslag sien so daar uit:
AS jy kon, sou jy die doodstraf terug bring?

Dis barbaars. Nee!

(2)

Hang al die bliksems!

(17)

Net in uiterste gevalle

(4)

Bou eerder meer tronke

(1)

Nuff said.  Nou hoekom luister ons regering nie, stel ‘n referendum op en doen wat gedoen moet word nie?

Ons Fake/Nagemaakte wereld.

Mens kry deesdae alles nagemaak, soos op die foto kan jy nagemaakte oogwimpers laat opsit by `n eyelash bar in Tokyo.

Hier is die wereld se eerste bioniese hand, laat my dink aan Die man van Staal wat vroeer jare op Tv was.

Ag dames moet nog nie opgewonde raak nie, die is maar net `n fake [...]

Spykerkaskenades of Olimpiade en ander belaglike dinge.

Ek sien die olimpiese organiseerders deel sowat 100 000 kondome uit aan die sowat 10500 atlete.Dit gee aan elkeen sowat 9,5 keer se gepomp.Die ,5 is seker `n handjob.
Maar fok word daar gespyker of deelgeneem?Ek wil ook `n “atleet” wees.

Ek sien Sunette Bridges is nou oppad na man nommer sewe.Sy moet haar [...]

Usain Bolt! Bliksem (straal)!

Die wetter word sommer vandag opgeneem in Die Werf se “Hall of Fame”.
Dis ‘n idee waarmee ek nou al vir baie weke lank speel en na die stukkie nuus van die Spele het ek besluit dat hy die eerste “Famer” sal wees.
Hy’t vandag die wereldrekord in die 200m ook gebreek – 19.30 sek, daarmee die [...]

Heeeeey, Big Spender!

Ek wonder nogals of daar ander lande is wat kan kers vashou by “geld mors” soos ons kan?  Kyk, ek’s vas oortuig as ‘n internasionale sport begin moet word wat net wereldregerings aan kan deelneem, vat ons regering en sport administrateurs goud, silwer en brons…”hands down” – ala Usian Bolt.
Die doners gaan spandeer R11 miljoen [...]

My kop is leeg

Ek voel afgestomp.  My kop voel leeg.  My emosies is by die agterdeur uit.
Dis hoe ek die laaste paar dae gevoel het.  Dit was een sielsdodende jaar hierdie.
Eers was my seun gebore…die hoogtepunt natuurlik.  Maar terselfdertyd word my vrou ‘n paar maande in ‘n rolstoel vasgevang weens ‘n siekte wat sy opgedoen het tydens die [...]

‘n Geduldige oor

Gister kry ek ‘n kliënt wat net ‘n servet kom meet vir haar dogter se troue. Amper ‘n uur later stap sy hier uit, en ek ken die hele familie, van haar kinders, kleinkinders en die kinders se mans en diè se ondankbare ouers. Ek weet waar almal bly en ken al hulle [...]