Op hierdie gebied is ek nogal goed. As dit ‘n universiteitsvak was, sou ek ‘n onderskeiding gekry het. Dit gebeur met almal een of ander tyd, maar vir my voel dit asof dit daagliks met my gebeur. En dit help nie ek gebruik die blond verskoning nie – ek is net plein stupid…
Kom [...]
Filed under: Uncategorized | 23 Comments »










