Posted on Augustus 22, 2008 by Pagoda32
Love ‘em or hate ‘em. Jy kan ongelukkig nie van die feit weghardloop nie.
BP is, en sal nog vir moer lank, gewild bly. En daar’s baie uiteenlopende redes daarvoor. Baie posts elke dag, lekker leesstof, dinge word gesê soos dit is sonder om dit te versuiker, dit kan jou skok, jou maak lag, jou selfs [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »
Posted on Augustus 22, 2008 by Pagoda32
Platkuif het sy kiekie gemail!
Dis geplaas op die “Werfetter” blad.
Hy’s die eerste Werfetter en ook een van die min “honorary” Werfetters wat aangewys sal wys. Dis ‘n tong-innie-kies nominasie en toekenning…dit sou selfs van pas gewees het om hom onder die Hall of Fame te sit, maar ons weet mos almal hoe sy hart en [...]
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Posted on Augustus 22, 2008 by Pagoda32
Plattie? Plattie? Nee, nie jy nie Platterfuss! Dalk ‘n ander dag!
Platkuif…mail my ‘n fodie seblief man. Jou plek op die podium word gereserveer tot en met die tyd wat ‘n waardige fodie geplaas kan word!
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Augustus 22, 2008 by diebrein
Na aanleiding van Anniegetyourgun se “om jou naam gat te maak” het ek ook besluit om die kere wat ek my naam krater gemaak het met julle te deel.
Ek en my vrou se altyd na afloop van `n telefoniese gesprek vir mekaar eks lief vir jou.Wel eendag by die werk bel `n rep van [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »