Posted on Augustus 25, 2008 by Pagoda32
Kyk. Ek het nog nie alles in my lewe gesien nie. Maar vandag is ek een stappie nader aan daardie doelwit. En nou wil ek die prentjie so kleurvol moontlik probeer skets.
Ek sit vandag, so rondom 1pm, af bank toe met die naweek se takings. Dis nie my gunsteling tydverdryf nie want ek is [...]
Filed under: Uncategorized | 20 Comments »
Posted on Augustus 25, 2008 by Pagoda32
Maklik was dit beslis nie. *…aangestuur deur Phibbie…*
Nou ja soos almal weet is die trekkery noual innie begin van Julie af “my baby” gewees. Net voor ons trek die kraak ek beentjie in my enkel met die kampery. Ons kom soek huis met daai enkel en al. Week voor ons trek moet ek my toonnael [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Posted on Augustus 25, 2008 by diebrein
Die volgende wat ek gaan kwytraak sal baie van julle laat galbraak, maar ek voel `n vis, dis my lewe.Hier is mense op die blog wat nie kinders het nie of smag na een, maar ek dink jy is beter af so.Oor die algemeen is ek nie mal oor kinders nie, dit het eers laat [...]
Filed under: Uncategorized | 38 Comments »