Nominasies – Werfetter en Hall of Fame – Sept 2008

So lyk dit tans:
Hall of Fame nominasies:
Natalie du Toit, Taliep Petersen, Valiant Swart, Steve Hofmeyr, Percy Montgommery
Werfetter van die Maand nominasies:
Morne Harmse
Najwa Petersen
Raait, is daar nog?  Julle’t tot more aand die 27ste om julle nominasies in te kry…daarna gaan dit oor in ‘n poll sodat daar demokraties gestem kan word.  Die wenners word aangewys in [...]

How not to age gracefully

“Why don’t you age gracefully?” Eeeeeeeeeeeeeeeeuw!!!!! As nog een persoon dit vir my sê gaan ek ‘n tantrum gooi wat ‘n 4-jarige jaloers sal maak. Oud word is glad nie vir my nie… Ek gee nie ‘n hel om wat wie sê nie. Al wat lekker is is dat ek baie wyser is [...]

In sickness and in health

Gisteraand vra Kuifie my om ons weddingvows te hernu met ons 20ste huweliksherdenking volgende jaar. Ek is completely buite myself en opgewonde soos tien. Julle mense verstaan nie, ons eerste huwelikseremonie is nie iets wat jy oor wil vertel nie. Ek kan net sê my suster het soos ‘n os voor in die [...]

Raar, maar waar.

Het jy geweet die menslike dybeen is sterker as beton?
Jou hart klop meer as 100 000 keer per dag.
Die gemiddelde mens het 1460 drome per jaar.
Die aarde weeg ongeveer 6,600,000,000,000,000,000,000 ton.
`n Mol kan meeer as `n 100 meter per nag grou aan sy tonnel.
Daar word beweer dat meer as 2500 linkshandige mense per jaar sterf [...]

Trappe van vergelyking:Kinders, brats, demone.

Ruben Lennox sing `n liedjie “Kinders was nog kinders toe ons nog kinders was”.
HarryLouw jy is korrek , ek was donners stout op skool, maar ek het geweet waar om die streep te trek, want ek was reg gebliksem deur my pa.En soos jy se grootmense het my soms verdra, omdat ek geweet het waar [...]

Vir jou volgende kareoke

SING IT GIRLS!!!
At first I was afraid, I was petrified.
When you said you had 10 inches, Lord I almost died!
But I’d spent so many years just waiting for a man that long, that
I grew strong, and I knew that I could take you on…
But there you are, [...]