Sê seblief vir jou man hy moet lekker verjaar…sopas gesien. Van ammal hier by Die Werf.
Hoop jy’t hom vrot gespoil!
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Sê seblief vir jou man hy moet lekker verjaar…sopas gesien. Van ammal hier by Die Werf.
Hoop jy’t hom vrot gespoil!
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Hier’s hy Koekie…die stage is joune!
Hamburger sonder “garnish” asb / Klere vir kort mense??
Ek hou nie van uie, blaarslaai of gherkins nie. En menige male is dit ‘n moerse verduideliking aan die kassier dat ek geen “garnish” op my burger soek nie en as ek by die huis kom moet ek vir ure sit [...]
Filed under: Uncategorized | 28 Comments »
Jan Tuisbly was ‘n paar jaar gelede iemand wat uit vrye wil tuis gebly het.
Vandag se Jan Tuisbly het geen ander alternatief nie. Die hoë petrolprys het sy kar op blokke laat parkeer en die groceries, wat sommer so oornag vir jou ‘n ekstra R1000 ‘n maand uit die sak jaag maak dat hy noodgedwonge [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Na aanleiding van die minister in die Staatspresident se kantoor Essop Pahad dat blankes die 2010 sokker wereldbeker wil sien misluk. Wel ja Essop ek is een van daardie blankes, ek is nie ’n rasis nie maar ek hoop met my hele wese dat op 99,9% word dit weggevat van Suid-Afrika af, of dat dit [...]
Filed under: Uncategorized | 35 Comments »
Geplaas deur Dan by IAfrica…dis skreeusnaaks, as jy krieket volg!
http://iafrica.com/sport/columns/dan_world/1110700.htm
Wednesday, 20 August: Can’t wait for the one-dayers to start — all this waiting around after the Test series is getting very drawn out, and it’s getting to the guys. Had to stop Nella test driving his homemade bungee jumping cord off the top of the [...]
Filed under: Uncategorized | 6 Comments »
Ek dink ons moet net gou kyk na hoe die fotos opgelaai word in posts.
1 Vind die foto wat jy wil gebruik en kliek op hom
2 Right click dan op die foto en kies “save as”
3 Save die foto na jou hardeskyf toe op ‘n file naam wat jy wil he.
4 Sodra jy jou post [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Ek het gedink dis fan-blerrie-tasties…en nogals waar! Judge for yourself!
__________________________________________________________________
Girls leave their schedule wide-open and wait for a guy to call and make plans.
Grown women make their own plans and nicely tell the guy to get in where he fits in.
Girls want to control the man in their life.
Grown women know that if [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »