Boskakker…ek lag my klaar!

Ek wil myself ‘n papie lag.
Nog ‘n blogfenomeen het opgeduik. En net so spoedig weer die hasepad gekies.
Nou kyk, ek’s ook nou al gatvol vir die dubbele identiteit possies en besprekings wat tans op almal se lippe is en ek het my gevoel daaroor orals waar dit saak maak oorgedra. So ek wil nie [...]