High tea, oumense, dolfyne, en viskat

Ek het julle nog nie eers vertel hoe “die tee” afgeloop het voorverlede Saterdag in Jhb nie. Verskoon tog die rooitaal tussenin. Ek het mos my vriendin gaan help wat die storie by haar huis gehost het. Dit was baie smaakvol en die modeparade was stunning. Ek het nogal geleer wat die verskil tussen ‘n [...]

Kattemaai

Kyk, ek is lief vir katte, ekself het een, Mungo Jerry, maar vir die afgelope week is daar ‘n kat wat my elke aand wakker maak met sy gemiaauery by my slaapkamervenster.
Maandag: ek word halfeen wakker en obviously dink ek dit is my kat, en skree soos ‘n maervark by die venster uit vir hom, [...]