Boskakker en Boskakkerinterrupted

Raait!
Hiermee my versoek!
Elke blogger wat hierdie possie lees, as julle die laaste twee weke ENIGE suspicious comments op julle blogs gekry het, gaan soek onder Comment Maintenance in julle dashboard vir daardie comments en plaas die IP adresse van elk van daardie comments net hier.  Julle het nie nodig om name by te sit as [...]

Werfetter en HOF nominasies

Raait
Die polls is geskep en nou kan julle julle demokratiese reg uitoefen deur op jy gunsteling nominasie te kliek.  Die polls sal oop bly vir ongeveer ‘n week.  Laat waai Maraai!

Sensuur

Ons (ek en Phibbs en kort daarna Brein) het die blog begin om mense ‘n kuierplek te gee…en so ver moontlik ‘n lekker ene.
Dit is nou nie meer lekker nie.
Dis tyd dat baie van ons ons egos by die deur los en as daar oor sake gepraat word ons dit soos grootmense doen.  As ek [...]

Phibbie sê oor…

More almal.  Kyk as iemand nou wil hê ek moet in my beste panty kak, dan moet daar nou vir my vertel word ‘n vrou is verveeld.  Of sy wag die hele tyd vir haar man om vir haar dinge te doen.  Ek verpes afhanklik.  My man het my mooi groot gemaak.  “Jy weet mos [...]