Posted on September 2, 2008 by anniegetyourgun7
Om aan te sluit by ‘n bespreking nou die dag oor uiteet, gaan ek vandag terug na my kinderdae. Toe ek ‘n kind was, was daar nie iets soos uiteet nie. Wel daar was, maar op baie klein skaal en dit was ‘n luuksheid wat net die heel rykstes kon bekostig. Die naaste wat ons [...]
Filed under: Uncategorized | 25 Comments »
Posted on September 2, 2008 by koeksister
Hier werk by my ‘n girl wat 23 jaar oud is, en die arme mens is so seksueel gefrustreed julle sal nie glo nie. Haar kêrel is 30 jaar oud en skielik het die mannetjie sy mojo verloor. Ek het al ‘n hele oggend op die net rondgekuier op soek na raad vir [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »