Totsiens, my laaste posting hier. Die Brein en Deon Maas blog saam.

“Ek het vandag die aanbod van `n leeftyd gekry, uit `n onverwagse oord , Deon Maas die briljante beoordelaar van Afrikaanse Idols en bekroonde skrywer van Afikaanse media en radio/tv persoonlikheid,  het my gekontak. Na `n gesprek van twee ure op my selfoon het hy my gevra om saam met hom in `n venootskap `n blog te [...]

Ministers van geboortebeperking.

Ek gaan nou stout wees sommer lekker stout.

Wat is die minister van geboortebeperking in Holland se naam? KNOOPDENVOGEL!
Wat is die minister van geboortebeperking in Rusland se naam? KATZEMBOLSOFF!
Wat is die minister van geboortebeperking in Japan se naam? ZIPDENKOEKIETOE!
Wat is die minister van geboortebeperking in China se naam? WHONAIWHO!
Wat is die minister van geboortebeperking in [...]

T-shirt quotes

My gunsteling kleredrag is ‘n paar jeans en ‘n t-shirt.  As ek by die huis kom waai my werksklere en dan trek ek ‘n t-shirt nader, ek slaap in ‘n t-shirt, ek draf in ‘n t-shirt, oke, julle het die punt.

“Copy from one, it’s plagiarism; copy from many, it’s research

The trouble [...]

Kaap van Storms!! Spectacular!

Brander oor Kalkbaai se hawemuur
Kalkbaai se restaurant
Kreefplaas – Kalkbaai – Verspoel!

Pimps, Hookers & Koekstampers van Orania.

Na aanleiding van die “hot” onderwerp/bespreking in Phibbie se post “PHIBBIE SE OOR” het ek dit goedgedink om die volgende saam te stel, almal wil tog sien hoe die afverre daarna sal uitsien.

Missie:Stig rooiligbuurt in Orania.
Orania klein nedersetting in Noord Kaap, tussen Hopetown en Vanderkloofdam , altans tussen fokkol en nerens , aldus Pagoda.Plek van [...]