Emoticons

The good ole days

Scenario

1988

2008

Piet en Jan raak betrokke in ‘n fight by die skool

‘n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die k#% uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels.

Polisie word ontbied en arresteer vir Jan en Piet. Alle selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. [...]