Filed under: Uncategorized | 4 Comments »
There is a Dickhead in the Pool!
Thanks Koekie! Dis skreeusnaaks! Ek wonder maar net…sou die ou soos ‘n peester op ‘n koue wintersoggend gelyk het as hy een van Elton John se vereserpe om sy nek gehad het?
En Dankie Dirkltjie! Verevogel…soos per Elton John se volstruisgewaad! Nou lyk dit nou nie soos “eine kleine verevogel op den kouen oggend” [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Kyk waar jy forkin ry !!!!!
Dis jammer om dit te erken maar vroulike bestuurders het net nie die bestuursvernuf waarmee mans se ryklik beloon is nie. Daar is mos ‘n gesegde “women and machinery…….?” Eish, die twee wil maar net nie lekker klop nie.
Die goue reel: “hou links, vat regs verby” kan net nie so lekker in die koppies houvas [...]
Filed under: Uncategorized | 14 Comments »
JY KRY DIT NET IN AFRIKA!
My inspirasie vir die posting was die volgende.Vanoggend luister ek na Oos Rand Stereo, Fredy Nest (Beter sanger as Steve) was die gas op die program.En hulle het sy liedjie gespeel “ Jy kry dit net in Afrika”Jy kan dit nerens anders kry.
Wel ja die volgende kry jy ook net in Afrika:
Negatiefwe Dinge:
[...]
Filed under: Uncategorized | 31 Comments »
Soos water van ‘n eend se rug!
Ek het by Da Mario ‘n interessante post gelees omtrent sy blog en hoe hy voel mens moet wees op die blogosfeer as jy enigsins voel jy WIL ‘n suksesvolle blog “bou”.
Da Mario
Hier is sy 5 stappe:
“Om te blog, vereis in my beskeie opinie so paar dinge:
- Jy moet dikvellig wees.
- Jy beter ‘n [...]
Filed under: Uncategorized | 61 Comments »
Percy sê “Vaarwel”…
Ouens, ek voel amper lus en probeer om met my “mag” as blogleier om julle stemme te probeer swaai in die HOF poll.
Die ou het sy alles gegee vir SA rugby en het sy aftrede uit internasionale rugby aangekondig. Een van net agt spelers ter wereld wat al meer as 100 toetse agter die [...]
Filed under: Uncategorized | 9 Comments »










