Posted on September 8, 2008 by Pagoda32
……………Drumroll please!!………………
September 2008 Hall of Fame Wenner
Percy Montgomery
September 2008 Werfetter van die Maand Wenner
Essop Pahad
Gaan kyk op die onderkeie bladsye wat ons te sê het omtrent die twee individue!
DIt was lekker…binnekort weer sulke tyd vir Oktober 2008 se nominasies…hou ‘n ogie of twee oop!
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Posted on September 8, 2008 by diebrein
Sommige dinge wat ek hier op die blog kwytraak is geinspireer deur die lewe self, soos ondervinding, mediaberigte, bloggers wat comments lewer en iets aanraak wat ek dink is goeie materiaal vir `n toekomstige posting, alledaagse gebeurtenisse, famillie , vriende , vyande en sommer fokken alles.
As mense my kontak en aanvat omdat ek kwansuis [...]
Filed under: Uncategorized | 63 Comments »
Posted on September 8, 2008 by diebrein
Ek haal `n gedeelte uit ene Leon se comment op Bosparra en gaan maar net sy comment klaar maak wat hy nie behoorlik afgesluit het nie. Dit is nie `n aanval op ons goeie bure (Bosparra) nie. Maar net my mening.
Leon se:”kom ons wees realisties. 2010 gaan plaasvind ongeag wat. Go with the flow en hoop [...]
Filed under: Uncategorized | 24 Comments »
Posted on September 8, 2008 by Pagoda32
Ek het nou net my oë gesit op die sketsie van Zapiro.
Ek is ‘n stoere anti-Zuma blanke, en ek moet erken dat die cartoontjie selfs vir my so bietjie laat terugsit het in verbasing! Dis vrek skerp, maar neem dit, soos wat die ANC tans beweer, die Zuma sage heeltemal uit konteks vas? Is [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »
Posted on September 8, 2008 by anniegetyourgun7
Vandag wil ek iets ophaal waaraan ek ‘n broertjie dood het. Dis wanneer jy iets vir iemand sê of vra en 1 dag later het hulle dit bloot vergeet. Is dit omdat sommige mense verstrooid is, of dit net vergeet omdat dit nie in hulle oë belangrik is nie?
Kyk, ek sê nie ek [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on September 8, 2008 by Pagoda32
Ek het vanmore ‘n baie interessante oproep gekry van iemand (prominente blogger) wat ons almal baie goed ken.
Ons deel ‘n baie spesifieke sienswyse omtrent die Afrikaanse blog gemeenskap, en in spesifieke terme, die Afrikaanssprekende Suid Afrikaner, ongeag waar jy jouself in die wereld bevind.
Die tyd het aangebreek vir ‘n paar veranderings aan Die [...]
Filed under: Uncategorized | 17 Comments »
Posted on September 8, 2008 by Pagoda32
Sluiting van die stembusse sluit om 20H00 vanaand. Die wenners van HOF en Werfetter vir September 2008 sal in die week geplaas word.
Maak jou stem dik!
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Posted on September 8, 2008 by koeksister
My suster is nou terug na 3 weke in Kanada. Werk gesoek, en gekry ens. Sy vertel ons hoe wonderlik,fantasties alles daar is. Onder andere sê sy die kinders vloek glad nie, in die twee weke wat sy daar was, het sy nie 1 vloekwoord gehoor nie. Maar tog, die kinders daar [...]
Filed under: Uncategorized | 28 Comments »