Posted on September 9, 2008 by Pagoda32
Kyk uit vir stemme wat geplaas kan word vir die Werfetter / Hall of Fame elke maand
Diegene wat gebruik wil maak van Die Werf se “Willie Werfetter” banner kan na die “Wie’s Ons” blad gaan om die html kode daar te copy en te paste op jou blog.
Is jy al deel van Die Werf op [...]
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Posted on September 9, 2008 by Pagoda32
***Hierdie diep, roerende post word gedoen op aanvraag van Anoniem – dit het so week gelede in my inbox opgedaag, maar weens “elemente” wat rondgesluip het hier eerder besluit om dit te plaas sodra dinge genoegsaam kalmeer het. Anoniem het gevra dat ek haar naam weerhou. Dis ‘n ware verhaal en ek voel geeer om [...]
Filed under: Uncategorized | 49 Comments »
Posted on September 9, 2008 by Pagoda32
Van Phibbie – Uit die hart! Thanks bok!
Vir die laaste 3 dae sit ek die Olympiese Spele en kyk.
Met bewondering en met respek kyk ek hoe die atlete wat soveel gebreke het, dit als oorbrug, in die openbaar verskyn en hulself geheel en al totaal gee vir hul land.
Daar is sommiges met geen arms nie, [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »