Posted on September 10, 2008 by diebrein
Dis moeilik, waar begin mens…….??? Seker maar by die begin, maar dan sal ek elke
liewe blog op WordPress se blogspasie moet gebruik. Ek gaan dit kort en kragtig hou.
Lallie, wat kan ek se? Ek en jy was boesemvrinne, amper soos Dawid en Jonatan. Ons kon lekker kuier , het vir jare saam vakansie gaan [...]
Filed under: Uncategorized | 37 Comments »
Posted on September 10, 2008 by anniegetyourgun7
Weet dis ‘n lang stuk die ouens, maar vir my was dit so interessant ek kon nie ophou lees nie. Wonder wie is die Sarah…
(As jy enigsins ‘n trotse Afrikaanssprekende is, sal jy die tyd neem om dit te lees…Pagoda32)
Part 1
This two part article appeared on the blog of Sarah
Sarah is an [...]
Filed under: Uncategorized | 24 Comments »
Posted on September 10, 2008 by Pagoda32
Sonder om doekies om te draai…ons sport het die laaste paar jaar lelik versleg. Kom ons wees eerlik met mekaar en sê dat “Ja, dankie vir die rugby wereldbeker oorwinning laas jaar”, maar…as die Pumas derde kon eindig …is ons nie dalk so bietjie lucky gewees nie?
Ons sokker is ‘n bol stront, ons [...]
Filed under: Uncategorized | 3 Comments »
Posted on September 10, 2008 by koeksister
Met al hierdie reën is die Bergrivier pragtig vol, en vanoggend toe dink ek terug aan die vlotresies wat ons altyd gehad het maar gekanselleer is. Dis was een maal ‘n jaar gehou. Hoofsaaklik was dit net die besighede wat ingeskryf het, maar daar was wel ‘n paar private groepe.
Daar was pryse toegeken aan die [...]
Filed under: Uncategorized | 24 Comments »