Posted on September 12, 2008 by koeksister
Geure en reuke…. Ek onthou my eerste tas in sub.A, so ‘n boks tas wat fantasties geruik het!. Vla in die koshuis. Fynbos vroeg in die oggend, of net nadat dit gereën het. Pannekoek en kaneel. ‘n Geelperske, nou sit ‘n met ‘n bek vol kwyl
‘n Baba se koppie, gebraaide uie, kerrie, [...]
Filed under: Uncategorized | 20 Comments »
Posted on September 12, 2008 by Pagoda32
Jislaaik!
Kom nou net weer in die bank op my weeklikse bankroete en met die intrapslag sê ‘n vrou vir my iets wat my toet en taal omdoner!
Nou voor ek by dit kom wat ek wil sê, laat ek eerder eers die volgende stelling maak.
Ek weet ek’s geen oil painting nie, maar ek weet ook ek’t [...]
Filed under: Uncategorized | 46 Comments »
Posted on September 12, 2008 by Pagoda32
Kom ons loer gou vinnig na die mentaliteit / denkwyse van onse ANC jeugliga!
WE WILL SHOOT AND KILL
Over a hundred ANC Youth League members (jislaaik, maar julle is ougat, sommer meer as ‘n honderd – dis nogals baie) gathered outside the Pretoria High Court on Thursday, reiterating the warning that they would “shoot and kill” [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on September 12, 2008 by Pagoda32
Para-spele:
Ek is mos vasgevang met die spele en reel my hele dag rondom die spele en as ek iets moet doen, doen ek dit sommer voor die tv waar ek kan sien wat, waar, wie en hoe.
Daar is nou ‘n paar dinge wat my heeltemal verbaas of wat ek nie lekker kan verstaan nie. (Moet [...]
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »
Posted on September 12, 2008 by Pagoda32
Die nuwe, verbeterde Die Werf site gaan live op 01 Oktober 2008.
Die beplanning en design vorder lekker en ek sit elke aand met mening agter die kompie vas om ‘n paar issues uit te sorteer. Ek sal nader aan die datum die webwerf addy gee aan julle. Vanaf 01 Oktober 2008 sal hier [...]
Filed under: Uncategorized | 24 Comments »
Posted on September 12, 2008 by diebrein
Ons wonderlike land en sy mense fokkit ek sien in Durban skiet vyf mans drie ander dood omdat hulle glo aanmerkings maak ook ander rasse se klein trille.Fokkit waar gaan ons wereld heen? Ek het my voorgeneem om nooit ooit weer vir enige van julle te beledig oor julle se klein trille nie.Dis nie regverdig [...]
Filed under: Uncategorized | 50 Comments »