Comments on: Trille, mamogramme en nog, `n paralipsis deur SH.

By: Pagoda32
Einste Brein…sonder daai bokke is die WP maar bra kak

By: Die Brein
Uitendelik Pagoda, maar die Valke is maar soos die blindeskool.Nee WP is nie bad nie.Maar dit wys net hoe goed is die bokke wat terug is.

By: IdaJvr
Ek bly hier in Natal maar is gladnie ‘n Sharks ondersteuner nie, ek hoop die VRYSTAAT wen vandag, want Vrystaat is my 2de beste span naas W.P. Het lank in die Vrystaat gebly so 11jaar, klein plekkie Vierfontein naby Viljoenskroon.

By: IdaJvr
Brein, ja ek sien die Lions 41 en Griquas 20 geluk vir jou span hoor!!

Pagoda,  Ek skree saam met jou PROVINCE!!  ek weet nie hoekom nie maar ons skree maar!  dalk help dit!! PROVINCE!!!!!!!!!

By: Pagoda32
PROOOOVIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIINCE!!

90 – 15 Whooohoooooooo!

By: Die Brein
Ja IdaJvr dis baie mooi en absoluut uit sy hart en treffend.Wat kan ek se?Maar wat ek gese het , het ek gese.

Steve is nie so bad as wat almal se nie.

En ek weet jy het `n grap gemaak met my.

My span looi Griekwas.

By: Pagoda32
Mmmm…brings back memories.

By: Sigeuner
Ida, dankie dat jy dit hier gegooi het.

Goeie hel!  Dit IS nou mooi.

By: IdaJvr
Brein het jy dan nie die gebed wat Steve op sy blog geplaas het gelees nie?

“Liewe Heer, Dankie dat U my so voorgetrek het.  Ek sou my seëninge kon tel as hulle net stadiger gekom het.

Maar dankie vir die kroon van U liefdadigheid, my seuns Sebastian (my koning) en Benjamin (my ster).

En as U dit in U hart kan vind om vir my vrou ‘n beter man te stuur (net nie nou nie), wat vir haar mooi rose pluk, belowe ek om ekstra tuinwerk te doen daar Bo.

Dankie vir elke mens en dier wat deur my lewe geloop geloop het. Ek persoonlik dink dis U forte: vreemde skepsels.

Kan ek vra dat U my strawwe versigtig sal uitdeel. Straf my sag vir vloek en luiheid, maar looi my vir elke geleentheid wat ek nie aangegryp het nie, en die kere wat ek U dans in my ore nie gevoel het nie.

U  ken my.

Ek vra min.

En al gee U nie ‘n jota of tittel meer nie, die sterfling hier onder wat U peper met dankies,

is ek,

Steve”

geskryf deur Steve.

By: IdaJvr
Ek tik alweer soos my agterent vandag elke stuk wat ek tik het ‘n spelfout in.  maar julle sal dit maar reg lees nê?