Posted on September 15, 2008 by anniegetyourgun7
One Star Hangover (*)
No pain. No real feeling of illness. You’re able to function relatively well. However, you are still parched. You can drink 5 sodas and still feel this way. For some reason, you are craving a steak & fries.
Two Star Hangover (**)
No pain, but something is definitely amiss. You may look [...]
Filed under: Uncategorized | 39 Comments »
Posted on September 15, 2008 by koeksister
Het daar al met jou so ‘n angswekkende ding gebeur, dat jy agterna sit en dink, jis, as dit nie vir my guardian angel was nie ……………
My ma vertel my toe ek 2jaar oud was, was ons by die Landbouskou in Bloemfontein, en ‘n perd het op ‘n manier losgebreek en agteruit geskop na my [...]
Filed under: Uncategorized | 9 Comments »
Posted on September 15, 2008 by Pagoda32
Vinnige versoekie. Alaml wat hier gekuier het, wat steeds hier kuier en wat ons gaan volg na ons nuwe domain toe, sal julle seblief opstaan en julle name in die comments gedeelte laat sodat ek links kan ontwerp vir die nuwe “blogroll”? Almal wat tans in die huidige blogroll verkeer, moenie worry nie, dis reeds [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »
Posted on September 15, 2008 by Pagoda32
Ek het mos nou baie tyd om aan baie dinge te dink en die Olympiese Spele gee mens mos ander persepsie van hoe en waar en wat. Nou saam met die atlete, kyk ek na sommige van hulle name. Tot die kommentators sukkel met die name. Ek wil my soms simple giggle oor mense en [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on September 15, 2008 by Pagoda32
Oscar Pistorius
Nog vrekjonk en soveel talent. Soveel stryde al gehad sodat mense hom en sy talente moet aanvaar en beskou as iemand “normaal” en om ‘n regmatige plek in die atletiekwêreld te bou.
Ek kyk die mannetjie mos noual virre week lank. Ek is mos nou gegom voor die TV en die spele. Ek wil [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Posted on September 15, 2008 by Pagoda32
Ek het die naweek my alie af gewerk. Ek het links geskep en ge-design en skoongemaak en…en …en …
Dit was chaos, maar as Die Werf wil intrek neem in sy nuwe huis van 01 Oktober 2008 moet alles seker nou opgestel word en getoets word en ontleed word? Net om seker te maak dat “bugs” [...]
Filed under: Uncategorized | 4 Comments »