Comments on: Guardian angel

By: anniegetyourgun7
Pagoda, jy het beslis jou guardian angel laat sweet.  So ook my Ingilsman.  Ons het nou die dag getel – hy het al 28 karre gehad, waarvan hy ‘n hele paar afgeskryf het.  Hy het al van die cops weggejaag met ‘n Alfa en in ‘n gebou in.  Altwee sy skouerbene was al gebreek deur seatbelts.  Nou kom ek by die punt – seatbelts.  Ek kon nooit die goed dra nie, maar hy het my geleer.  Hy het toe ek hom net ontmoet het by ‘n brug afgejaag met sy BMW. Het uitgeklim en niks makeer nie, maar die arme kar was moertoe.  So, guardian angels en seatbelts is die beste goete ooit.

By: White Knight
Beskerm Engele van iemand wat Motorfiets ry kry “oortyd betaling”. Gelukkig is dit reeds in die verre verlede en gebeur nie meer nie.

Klomp verveelde jong latte by mekaar in die army, serious recipe vir disaster.   Maar ons praat nie uit nie.

By: Die Brein
Ek weet my hoede word vir my gedek.Die Here het sy Beskerm Engel vele maal in my lewe op my pad gestuur.

Ek vertel later daarvan.

By: koeksister
Ek dink ek moet my guardian angel vir jou leen Pagoda, jy het meer as een nodig.

By: Pagoda32
‘n Ander was ook met my kar…dieselfde kar.

Ek en ‘n vriend het gereeld by ‘n bekende kuierplek uitgehang in Blouberg, maar die een aand is hulle deure toe en het hulle geskuif na ‘n ander venue (renovasies in die oorspronklike venue)

Nou met ‘n nuwe venue kom nuwe clientelle!  Dit was scaly wetters wat daar uitgehang het.  Ek en die pel was albei moer toe gedrink daai aand teen 2am…terwyl ons onder normale omstandighede aan die go bly tot 6am.  So ons neem aan ons drank was gespike.

So ry ek huis toe, wat die Bellville afdraai van die N1 af (in plaas van die Brackenfell afdraai) en ry doodluiters met ‘n knikkende koppie “huis toe”.

Nou diegene wat weet waar Tygervallei sentrum sit…jy kry Durbanweg, (die main pad) en dan die pad wat onder die sentrum verby loop.  Ek het links afgedraai, verdwaal en aan die slaap geraak en by die “afgrond” af oor die sypaadjie geneuk.  My kar het so ver ondertoe tot stilstand gekom dat die towtrokkie die volgende oggend met ‘n ekstra kabel moes opdaag, die twee las…net om by te kom.

My kop het in die slag die armleuning aan die passasierskant mors-af geslaan.  Toe ek teen 8 uur wakker word skyn die son al hoog en ek steier uit die kar uit en rol so 15 meter van my voete af oor ek nie die gradient verwag het nie.

Twee voor tyres gebars, verder geen ander skade nie.  Ekself was fine, maar weereens…as ek kyk na hoe die kar tot stilstand gekom het en die blote feit dat die wiele gebars het…ek was lucky.  As die wiele nie gebars het nie sou die kar nie vasgesteek en sideways by die afgrond af tot stilstand gekom het nie.  Ek sou al die pad tot onder afgeslet het, selfs gerol het…

As ek deesdae enigsins meer as drie biere in my gat het, ry vroulief…ek mag dalk nog fine wees, maar ek weet sy is “finer” as ek….

By: koeksister
Pagoda!

By: Pagoda32
Het die dag krieket gespeel en redelik in die son gebraai en toe dit daarna met my tam lyf en al opgevolg met ‘n goeie drinksessie oor ons gewen het.

By die klub weg teen 3am en op ‘n agterpad deur Brackenfell toe aan die slaap geraak terwyl ek so 100km/h gedoen het.  Ek het die pad verlaat en oor ‘n sypaadjie geneuk. Drie van die vier tyres gebars.

Toe ek wakker skrik staan die kar stil en ek klim amper doodnugter uit en check die skade uit.  Gelukkig was daar so te se geen skade aan die kar nie en ek kon so R1000 later weer in die pad val met drie retreads en 2de handse rims, maar eers teen 12pm die volgende dag.  Maar elke keer as ek verby die scene ry kry ek so doodsruik…ek kon die emmer geskop het, want daar was ‘n concrete lamppaal wat ek nouliks gemis het, ek skat seker so met 30cm…as ek daai paal moes slaan teen 100km/h was ek bokveld toe!

By: koeksister
Thanx Annie, hengse groot knop, maar darem oke.

By: Anniegetyourgun
Koeksister, ek dink my guardian angel word danger pay betaal, want ek het al so baie noue ontkomings gehad!  Eendag het ‘n ou my verbygegaan en toe ry hy in ‘n trok in wat ‘n U-turn maak.  Dit het my so ontstel om te sien hoe sy kar opfrommel voor my oë, en te dink dit sou ek wees as hy nie verbygekom het nie.

Hoop jou arm is OK