Vinnige versoekie. Alaml wat hier gekuier het, wat steeds hier kuier en wat ons gaan volg na ons nuwe domain toe, sal julle seblief opstaan en julle name in die comments gedeelte laat sodat ek links kan ontwerp vir die nuwe “blogroll”? Almal wat tans in die huidige blogroll verkeer, moenie worry nie, dis reeds gedoen. En dit lyk, fan-blerrie-tasties. Ek praat nou van diegene wat graag so bietjie ekstra ogies na sy blog toe wil he en te besig was om ooit rerig werk te maak daarvan.
Drop jou naam en link na jou blog en dan doen ek die res. Ciao!
Filed under: Uncategorized











Slons wil gelink word maar weti hoe nie
Het jy ‘n blog slons?