Posted on September 16, 2008 by Pagoda32
Ja ja ja, ek weet…dit het gouer gbeur as wat ek verwag het, maar daar was geen rede om die “inevitable” langer te probeer vermy nie. Ons kan nou van hierdie oomblik gevind word by:
http://www.die-werf.co.za
Sien jou daar!
PS: Hierdie blog sal “indefinitely” nog oop bly, maar nie vir enige spoegies of kommentaar [...]
Filed under: Welcome | Comments Off
Posted on September 16, 2008 by diebrein
Sien julle by
www.die-werf.co.za
Na aanleiding van al die politieke woelinge wat tans hoogty vier in die wereld VSA, Suid Afrika, Zimbabwe ens.Wil ek graag my opinie lug aangaande een van die onderwerpe waarvoor ek baie lief was vroeer jare, maar `n afsku in gekry het,POLITIEK.Ek het daarmee grootgeword.Ek was al op die volgende partye se [...]
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Posted on September 16, 2008 by Pagoda32
Calling on you !!!!
Check vir die posduifie! Belangrike inligting deurgestuur!
Filed under: Uncategorized | 9 Comments »
Posted on September 16, 2008 by diebrein
Sien julle by
www.die-werf.co.za
Shit vanaand dink ek terug aan die dae van SSSB.Daar was die slakke, ek was die een wat hulle so genoem het omdat hulle altyd gekwyl het oor ou Steve Stofsuier, ek het altyd gese hulle moet asb nie van die stoele afgly en slaksleepsels nalaat as hulle opstaan nie.Dan was daar [...]
Filed under: Uncategorized | 24 Comments »
Posted on September 16, 2008 by diebrein
Jammer ek kan julle nie garra gedurende die dag nie, maar ek sal maar in die aande comments lewer en julle backchat.Maar dis ongelukkig een van daardie dinge.Geniet dit.Moontlik my laaste posting tot Maandag.
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »