Comments for Die Werf

Opmerking op Evolusie en die godsdiens deur Nosh
Die Bybel is heeltemal waar…en so ook die Wetenskap.

Om die waarheid te sê, in Job staan mooi duidelik geskryf dat dit n sonde is om die Wetenskap verkeerd te probeer bewys net vir die Godsaak (Bybel)..Die Here is in beheer van die Wetenskap.Hy IS Wetenskap. Sien dit so en dan sal die Bybel / Wetenskap baie meer sin maak.

Evolusie vind oor baie miljone jare plaas.Nie 250 jaar soos iemand hier iewers bevraagteken nie..

En Evolusie beteken NIE dat die “oorsprong” organisme weg sterf nie! Evolusie is n VERBETERING op die oorspronklike…dis hoekom daar nou nog Amoeba’s is..en Paddas…en krokkodille…ens..

Die ADAM en EVA “teorie” is baie beslis as voorbeeld gebruik…Dit moes “iewers” begin het om die mensdom n beter oorsaak te gee…

Julle moet onthou dat ons nog BITTER MIN weet van die heelal…om meer perspektief te kry…die aarde is nie eers ‘n koppie speld se punt op n rugbyveld in vergelyking met al die GALAXY’s saam nie! Dis amazing!

Ek glo daar is baie beslis lewe in ander Galaxies..

Maar ja, omdat die Here die Wetenskap is/beheer, het alles wat gedoen was/ gebeur het in die Bybel tyd, regte antwoorde..en Wetenskaplik bewys as korrek..

Evolusie bestaan rerig…ons kom van ape af…

Mens moet ook in gedagte hou dat mense in groepe hulle nie kan gedra nie…daarom moes die “slim mense van ouds’ begin om iewers iets te kry waarin mense kan glo..en dit toe AFDWINGBAAR gemaak..(Kerke het meer lewens verliese veroorsaak as oorloe. Het julle geweet ?)

Maar intussen het die mens op Intelektuele vlak baie gevorder (Evolsusie ?) en toe kom landswette ens ens…

Hoekom dink julle is die mensdom so gaande oor sport ? Want dit is n “opgevoede en aanvaarbare’ manier om van frustrasies ontslae te raak.Dis oorlog voering op n skoon manier..dink maar aan die ou Romeine en hulle stadiums waar die Gladiators baklei het…dieselfde as ons sport stadiums deesdae…

besighede werk op dieselfde prinsiep..

Ek kan boeke en boeke vol skryf oor die dinge, want ek het baie navorsing gedoen…

Opmerking op $1000 000.00 lening dringend benodig. deur benson barry
We geven LENINGEN AAN ALLE OUT THERE LOOKING FOR financiële hulp. WE WANT YOU WETEN DAT ALLE u problemen OVER.THIS lening wordt aangeboden tegen 0,2% rente, CONTACT US DIRECT Voor meer details over deze lening AANBIEDING. bensonbarry93@yahoo.co.uk

Opmerking op Histerektomie deur zenodia greeff 43
Ek het die 22/9/2009 ‘n histerektomie gehad en voel goed na 3 weke. Ek het ook 3 kinders en my Ginekoloog het dit aanbeveel. Gee jou liggaam genoeg Rus en ontspan goed die eerste paar weke, moet niks swaar optel nie en glad nie bestuur vir 6 weke nie. Die pyn is erg maar word beter met tyd.

Glo net en vertrou alles sal regkom! Sterkte..

Opmerking op Graeme Smith se toer dagboek deur Red56
Until I graduated in 1972, the situation at Plant just got worse and worse. ,

Opmerking op Graeme Smith se toer dagboek deur Merlin35
In total, what percentage of the gap between supply and demand for oil and natural gas do you expect to be made up by alternatives of the types listed in Question 6? ,

Opmerking op Werfetter van die Maand! deur Karien Bez
Jislaaik dit is nou vir jou ‘n annerse website.  Maar dankie dit is baie “INFORMINATIVE”

Groete uit JBay

Opmerking op Histerektomie deur Karien Bez
Goeiedag,

Dit is vandag, Maandag, 12 Oktober 2009.  Op 21 Oktober moet ek besluit of ek vir ‘n Histerektomie waar slegs die baarmoeder verwyder moet word, of ‘n abbulasie (brand van die baarmoeder wand) moet gaan.  Ek het seker nou al met te veel mense gepraat en elkeen vertel sy eie ondervinding van Histerektomie.  Die meeste gelukkig positief, maar helaas ek moet nou self besluit.  Die rede dat ek vir enige van die 2 operasies moet gaan is swaar bloeding.  My GP het my op ysterpille op die oomblik.

Ek voel moeg die heeltyd, huilerig en is nie in staat om elke dag my werk (Bemarking) te doen soos wat ek moet nie agv ‘n gebrek aan energie?  Het enige een vir my raad.  Ek kan ook nie te lank van die werk af vat nie en sal dan onbetaalde verlof moet vat wat ek nie regtig kan bekostig nie.

Ek het nog net vandag om te besluit.  Ek is 45 jaar oud en wil nie meer kinders hê nie, my man het in elk geval ‘n vasektomie gehad?

Enige raad en bemoediging sal help.

Dankie vir die geleentheid om my vrese iewers te kon uitstort.

Opmerking op Steve Hofmeyr se mo#r:Quick Buck-Brigade versus Uitbuiters. deur Amatuer Movies Free
eh. good one.

Opmerking op Selfone! Hoe safe is dit rêrig? deur smarty
ja dis waar maar net as jy te lank op bly

Opmerking op Ek kyk op na jou en jy breek af! deur Julie
My kleinseun se mamma was ook gisteraand by die skool en volgens hulle gee die kind nie genoeg aandag nie . hy skryf ‘n entjie mooi en dan los hy sommer die werkies net so en gaan met iets anders aan en sommer net daar is rittelin ook vir hulle aanbeveel en ek voel dit is nie die regte ding nie.

Kan iemand my help om te se wanneer is rittelin goed of wanneer is dit sleg en is daar newe effekte.

Ek wil so graag as ouma help

Dankie