Vir verdere inligting of om jou belangrike datums aan te stuur (en ek beloof ek sal die die jaar van geboorte uitlaat!) doen gerus so na diewerf@live.co.za
Hier volg ons mense se belangrike datums:
Hester Ginsberg Verjaar 19 Oktober, Shane 10 Julie, Jacques 21 November
Amanda Roos Verjaar 01 Januarie, Huweliksherdenking 29 Mei
Bytjie Verjaar 28 Maart,Haar man Johan verjaar 2 Februarie, huweliksherdenking is 15 Julie
Anniegetyourgun (Marie) Verjaar 27 Julie
Koekie (Christa) Verjaar 03 Maart, haar man Tjaart 05 Augustus, seun Rynhardt 19 Mei en seun Regardt 01 November
Phibbie (Pauline) Verjaar 02 Julie
Gert James (DieWerf / Pagoda32) Verjaar 11 Junie, Anastacia - vrou 29 Julie, Jacques 18 Februarie, huweliksherdenking 25 Augustus
Annie Fick Verjaar 16 Augustus, Huweliksherdenking 25 Augustus
Laetitia (Koeksister) Verjaar 23 Desember, Haar man Phillip 27 Augustus, Dogter Nicky 15 Januarie, Dogter Michelle 11 Junie en die huweliksherdenking 17 Junie
Christa (Patches) Verjaar 2 Augustus, Manlief Tinus 15 Oktober, Seun Louis 21 Mei, Dogter Jessica 22 Januarie, huweliksherdenking 30 Mei.
Die Brein verjaar 23 November, sy vrou 25 Februarie, sy dogter 28 Mei
Lizet Smit verjaar 27 Junie, haar man Alie verjaar 5 Oktober, dogter Monique verjaar 17 April, ander dogter Lizaan verjaar 22 November en die huweliksherdenking is 21 November
Linda verjaar 2 Mei










