September 2008
Toets driee: 25 Strafskoppe: 148 Verdoelings: 153 Droppies: 6
PERCY MONTGOMERY
Lank sal hy ‘n legende bly in Suid Afrikaanse sport.
Percy was gebore op 15 Maart 1974 en het sy debuut gemaak teen die “British Isles” in 1997.
Hy’t op verskeie posisies uitgedraf vir die Springbokke, maar het sy merk gelaat as een van die mees konstante performers op heelagter wat SA nog gesien. Sy stelskopwerk was by tye legendaries.
Hy was by tye die spot mee gedryf…veral oor sy boots en sy hare…maar ‘n yster het hy gebly. Wat my veral sal bybly van Percy is dat jy nooit van enige “off-the-ball’ insidente van hom gehoor het nie. He came, he saw, he played the game. Welgedaan maat! Jy verdien die toekenning dubbel en dwars…hoe klein en onbenullig dit nou ook al mag voorkom!
Lank mag jy lewe Percy.
Bok debuut: 1997 v British Isles Toetse:102 Toets punte: 893
Augustus 2008
Usain Bolt – Jamaica
- Birthdate: August 21, 1986
- Weight: 190 lbs (86 kg)
- Height: 6’5” (1.96 m)
- Age: 22 years
Gender: Male Record Breakers
- Track & Field
- Men’s 200m Final: Jamaica (Usain Bolt) 19.30 (WR)
- Track & Field
Men’s 100m Final: Jamaica (Usain Bolt) 9.69 (WR)












