Hier kom marakas!
Ek WEET ek trap vandag op tone, maar so be it!
Ek worstel al vir jare met die feite wat wetenskaplikes vir ons voer rondom evolusie, die mens, die aarde en wat voorheen hier was…en hoe dit alles in godsdiens steek. En bitter min mense wat ek tot dusver ontmoet het het die wilskrag [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: bybel, godsdiens, wetenskap | 48 Comments »










