Posted on Junie 12, 2008 by Pagoda32
Uit Brein se pen…
Wel ek praat so van die lekker massage olie wat ek koop vir my en vroulief
se manne wallusse. En ja, meneer moet dit mos self gaan koop en waar verkoop hulle die Forbidden fruit oil???…………..by enige Hustlerwinkel of Plessuredome. Wel laasgenoemde is nou nie so ordentelik ingerig soos die Hustlerwinkel nie.My vrou [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Die Brein | 11 Comments »
Posted on Junie 11, 2008 by Pagoda32
UIT DIE PEN van Die Brein
So paar jaar gelede vra my beste vriend (ons is nou al 36 jaar vriende) vir my hoe is dit moontlik dat een ma vir ses kinders kon sorg, maar ses kinders kan nou nie eers vir een ma sorg nie. Ek kon hom toe nie antwoord nie.
Jy sien hulle [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Die Brein | 23 Comments »
Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
DIS NOU OOK EEN DING WAT MY DWARS IN DIE KROP STEEK. MENSE WAT NIE HUL MUNGRELLS BY DIE HUIS KAN LOS NIE.ONS IS MOS MAAR ALMAL LIEF VIR DIE GEDIERTES. EK GLO BY VERRE DIE MEERDERHEID VAN ONS HET `N PAAR TROETELDIERE BY DIE HUIS.
EN EK GLO DIE MEESTE VAN DIE PUBLIEK GAAN NA [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Die Brein, honde, troeteldiere | 15 Comments »