Hi julle.
Ons wil graag ‘n bladsy wy aan belangrike datums soos byv verjaarsdae, herdenkings en watter datums ookal van belang is vir elkeen van julle. Ons wil graag erkenning gee aan elkeen en jou belangrike datum in jou en jou maat se lewe. Epos asb die inligting aan epos op die werf.
Asseblief kan ons nie [...]
Filed under: Datums | Tagged: Die Werf, herdenkings, Verjaardag | 77 Comments »










