Ek sal oor die volgende drie dae Sigeuner se insetsels hier plaas! Dit val so lekker oppie oge!
Was hierdie afgelope 5 weke hectic! Skoonma-hulle wat Kaap toe gat. My kinders wat altwee bosluisbyt-koors kry. Gelukkig nie tesaam nie…of ongelukkig? Jis! Dit was koors wat erger as kookpunt was, nie eet nie, `n gekots wat skrik [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: sigeuner, slange | 58 Comments »










