Werfetter van die Maand!

September 2008

Dr Essop Goolam Pahad    

Jy smile verniet so breed, jou Werfetter.  As die eerste volwaardige Werfetter van Die Werf, gekies op gronde van jou rassistiese aanmerkings en jou uiters domastrante houding, sou ek eerder my bek toe hou voor iemand van daardie oversized mieliepitte uit my bek slet.

Jy is mos van mening dat ieder en elk van ons sogenaamde blankes WIL hê dat die sokker wereldbeker hier in 2010 ‘n mislukking moet wees! Kom ek help jou gou reg.  Ek wou nie.  Voor jou aanmerkings wou ek eintlik net hê dit moes in ‘n tragedie ontaard vir Bafoona Bafoona…nou wil ek summier hê die toernooi moet verkuif word na elders…verkieslik Botswana of Lesotho.  Kan ek jou ‘n geheim meedeel?  Rassisme is nie beperk tot “wit teen swart” nie…jou uitlatings laat veel te wense oor aangesien ek weet van veel meer sogenaamde blankes wat PROBEER om binne die raamwerk van ‘n “nuwe Suid Afrika” op te tree terwyl jy en jou chronies sommer so deur middel van verbale spuitpoep alles wat tot dusver opgebou was, opblaas.

Dra jou toekenning met trots.  As ek kon sou ek jou ‘n medalje van ou Cokeblikkies gemaak het en aangestuur het.  Maar tien teen een, aangesien ons ALMAL mos nou kan sien wie en wat jy rerig is en dat jou doktorskap heel waarskynlik op die swart mark (excuse the pun) aangeskaf is, weet ek mos nou dat jy die ironie van so ‘n medalje sal miskyk en nog vir maande met die ding om jou nek sal pronk voor jy een oggend met ‘n ruk sal wakker skrik en besef dat jy sopas ‘n groot *&^% van jouself gemaak het.

Op alle skale van Werfetterskap gee ek jou tien uit tien…met ‘n vet, ronde nul vir menseverhoudinge.

Dê, kry vir jou…sommer twee vet middelvingers na bo!  Ek sien uit na die jaareind verkiesings!  Sal graag wil sien of jy die paal sal haal vir algehele wenner…

Augustus 2008

Platkuif …van Bosparra

(…Kliek foto om groter te maak…)

Platkuif is ‘n ietwat enigmatiese karakter.  Uit die staanspoor ‘n growwe doner wat vir niks terugstaan nie.  Hy en sy broer is die skeppers van Bosparra, ‘n baie suksesvolle site waar afrikaanssprekendes van regoor die wereld bymekaarkom, chat, kak maak en mekaar moer.  Dis great fun!

Platkuif, my eerste reaksie was om eerder vir jou op die Hall of Fame blad te sit, maar helaas…jou eie versoekie het gemaak dat ek dit maar hier plaas!  Eerste Werfetter…en ook een van die min honorary Werfetters wat ons sal hê!

site = http://www.bosparra.com

Scores uit tien:

Invloed = 10,     Takt = 3   (by tye ‘n raps meer),   Kop vir sake = 9, en die res sal ons laat vir die Werfetters van die toekoms – daardie scores is nie van toepassing op ‘n “honorary” Werfetter nie!

Lank lewe BP!

13 Responses

  1. ;-). n voorreg.En dankie.

  2. Pagoda, noem my dom/ stadig – wat IS ‘n werfetter? Ek bedoel, soos per Die Werf se definisie?

  3. Cool Platkuif.

  4. Sharpshoot

    In hierdie geval…tong-innie-kies bedoel. ‘n Ou waarvoor jy kan lag, jou kan maak “cringe” by tye, wat mens soms die hel in kan raak voor maar nooit lank kwaad voor kan bly nie.

    In die toekoms sal die ander verduideling geld…die een waar mens verwys na iemand soos Zuma, Najwa Pietersen, Jay Arthur Brown, Mbeki, ag fok…enigiemand wat sy en ons land se naam poephol maak, groot stront aanjaag, ens…iemand wat jy net wil bliksem as jy hom sien.

    In daardie geval verwag ek heelwat (kan veral aan twee ;) op hierdie oomblik dink die ouens by BP baie grief) nominasies vanuit sekere oorde… LMGA!

  5. Sharpshoot – dis nie ‘n baie ingewikkelde ontleding nie. Ons het “werfetter” gekies as ‘n afdeling onder die “hall of fame”. Enige iemand kan nomminasies maak van ‘n persoon wat hy/sy dink die titel werd is. Amper soos ‘n “mamparra” van die week.

    Platkuif val nie eintlik in die afdeling nie maar omdat hy homself genomineer het en dit ons eerste “werfetter” lopie is, het hy met “trots” die toekening ontvang.

    As ek dink aan “werfetter” dink ek aan mense soos Taliep se vrou.

  6. Baie geluk Platkuif, jy het vandag geskiedenis gemaak want jy is eerste.

  7. Eish Pagoda, toe comment ons so saam-saam…..hehe.

  8. Jis, ek dink ons Werfetter-lys gaan baie gewilder as die Hall of Fame wees, want ons het ‘n k@khys vol etters in die land

  9. Ons moet die goeie met die slegte meng Annieget!
    Yin & Yang (ek hoop dis reg gespel…het mossie enige interest in sulke airie fairie goete nie!)

  10. Jislaaik dit is nou vir jou ‘n annerse website. Maar dankie dit is baie “INFORMINATIVE”

    Groete uit JBay

  11. n werfetter spuit sy gat af met n melkbottel as hy klaar gekak het van die boere se lekker kos wat sy kamerade gesteel het op die plaas waar hulle die twee oumense verkrag en vermorsel het dokter jy het ook lekker gesteel ne jou span het ook nog fokkol uitgevind nie wat is jou plan

  12. ‘Pik’ Botha ‘n selferkende vieslike naam vir ‘n vieslike gedrog. Die de Klerk regering en ‘n radikale groep wat twee Ierse huursoldate opgevorder het om Hani te vermoor. Sies tog dit kon nie werk nie want ons ken die CIA MO & SA Interpol is nie onosel nie. Ek weet wragtig nie wat om met julle te doen nie daar julle lieg as jul as jul bid ook….!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: