Comments on: Werfetter van die Maand!

By: Karien Bez
Jislaaik dit is nou vir jou ‘n annerse website.  Maar dankie dit is baie “INFORMINATIVE”

Groete uit JBay

By: Pagoda32
Ons moet die goeie met die slegte meng Annieget!

Yin & Yang (ek hoop dis reg gespel…het mossie enige interest in sulke airie fairie goete nie!)

By: Anniegetyourgun
Jis, ek dink ons Werfetter-lys gaan baie gewilder as die Hall of Fame wees, want ons het ‘n k@khys vol etters in die land

By: Koekie
Eish Pagoda, toe comment ons so saam-saam…..hehe.

By: Linda
Baie geluk Platkuif, jy het vandag geskiedenis gemaak want jy is eerste.

By: Koekie
Sharpshoot – dis nie ‘n baie ingewikkelde ontleding nie. Ons het “werfetter” gekies as ‘n afdeling onder die “hall of fame”.  Enige iemand kan nomminasies maak van ‘n persoon wat  hy/sy dink die titel werd is. Amper soos ‘n “mamparra” van die week.

Platkuif val nie eintlik in die afdeling nie maar omdat hy homself genomineer het en dit ons eerste “werfetter” lopie is, het hy met “trots” die toekening ontvang.

As ek dink aan “werfetter” dink ek aan mense soos Taliep se vrou.

By: Pagoda32
Sharpshoot

In hierdie geval…tong-innie-kies bedoel.  ‘n Ou waarvoor jy kan lag, jou kan maak “cringe” by tye, wat mens soms die hel in kan raak voor maar nooit lank kwaad voor kan bly nie.

In die toekoms sal die ander verduideling geld…die een waar mens verwys na iemand soos Zuma, Najwa Pietersen, Jay Arthur Brown, Mbeki, ag fok…enigiemand wat sy en ons land se naam poephol maak, groot stront aanjaag, ens…iemand wat jy net wil bliksem as jy hom sien.

In daardie geval verwag ek heelwat (kan veral aan twee   op hierdie oomblik dink die ouens by BP baie grief) nominasies vanuit sekere oorde… LMGA!

By: Leon
Cool Platkuif.

By: Sharpshoot
Pagoda, noem my dom/ stadig – wat IS ‘n werfetter? Ek bedoel, soos per Die Werf se definisie?

By: platkuif
. n voorreg.En dankie.